Spreekure:
Maandag - Vrydag: 08:00-18:00
Saterdag: 09:00-13:00
Sondag: 11:30-13:00
Na-ure konsultasies: 064 907 5342
Whatsapp navrae: Binne 12 ure.
Voorskrifversoeke: Binne 3 werksdae
Ons gebruik gestandaardiseerde mediese tariewe en faktureringskodes. Die onderstaande bedrae is 'n aanduiding van die koste van algemene konsultasies en sluit nie medikasie, mediese voorraad of verbruiksgoedere in wat tydens die konsultasie gebruik word nie.
Dokterskonsultasie (15 min) R520
Dokterskonsultasie (15–30 min / Saterdag) R650
Dokterskonsultasie (meer as 30 min) R960
Dokterskonsultasie (Sondag) R750
Huisbesoek gedurende spreekure R840
Na-ure huisbesoek R1085
Na-ure huisbesoek R900
Telefoniese konsultasie (10 minute) R375
Skryf of hernuwing van voorskrif R155
Inspuiting by die praktyk R235
Inspuiting by die huis R420
Noodkonsultasie gedurende spreekure R770
PDP vorm R250